Warriors for Christ Sondae bedieninge

Warriors 4 Christ

Die tieners van Lewende Wooord Westerlig staan bekend as die Warriors for Christ. Die naam het ontstaan nadat ons die Here vertrou het vir 'n unieke naam vir die 10er's. So met die naam het daar ook toe sommer 'n kenteken (logo) ontstaan. "Is die Here nie groot en goed nie?"

13 Maart 2009 was die amptelike bekendstelling van ons nuwe naam en logo. Ons W4C 10ers het ons verras met toneelspel en dans uit die boonste rakke. Die bekende sanger en aanbiddingsleier, Mervis Van Der Merwe, het die aand met ons meegemaak en ons dan ook in aanbidding gelei en afgesluit met die treffende lied “We are the Generation".

Alle eer aan ons Vader vir ‘n suksesvolle en 'n "great" aand.

 

w4c foto1w4c logow4c bidsaam

 

Visvang dag

Vir enige navrae oor die tiener woord bediening kan u gerus vir Dirk 'n e-pos stuur.