In hierdie module word die die FONDASIEBEGINSELS uit die Woord hanteer betreffende my VERLOSSING (REDDING), my GEESTELIKE GRONDSLAG asook wat die Woord sê oor  'n lewe van VOLGEHOUE OORWINNING.