DIENSTYE: 08H30 en 17H30
Kinderbediening: Vanaf 3jr tot Gr 7 Tye: 08h30 & 17h30 tydens dienste Waar: Kinderkerk lokaal Tiener Woordskool: Tydens oggenddiens Waar: Tienerkerk lokaal Vanaf 12 jaar tot 18 jaar |
Algemeen Nuwe Lidmate-byeenkoms Kontak Marietjie vir inligting
|
| Visie van Lewende Woord |
Die vestiging van n liefdevolle Woordgefundeerde Koninkrykgemeenskap. |
| Missie van Lewende Woord |
| Om n passievolle dader van die Woord van God te word. |
| Kernwaardes | ||||||||||||
|